| Intro | South African actor |
| Is | Actor |
| From | South Africa |
| Type | Film, TV, Stage & Radio |
| Gender | male |
André Roothman is ‘n Suid-Afrikaanse akteur. Roothman is bekend vir onder meer sy rolle in die TV-reekse Arende en Known Gods en Afrikaanse rolprente soos Bloedsuiers, Wolwedans in die skemer en Verraaiers.