| Intro | South African musician |
| Is | Musician |
| From | South Africa |
| Type | Music |
| Gender | female |
| Birth |
Rustenburg, Rustenburg Local Municipality, Bojanala Platinum District Municipality, South Africa |
Alanda Bothma is ‘n Afrikaanse sangeres. Haar debuutalbum, Sorrie Koebaai is in 2009 deur EMI uitgereik. Sy was een van die vrouegroep Corsette se twee lede wie se gelyknamige album in 2007 uitgereik is.
Diskografie
- 2009: Sorrie koebaai
Sien ook
- Lys van Suid-Afrikaanse musikale kunstenaars
Eksterne skakels
- Alanda se amptelike webtuiste
- Alanda Bothma op Facebook