Adriaan Sarel du Plessis’s biography, net worth, fact, career, awards and life story

Intro South African businessman
A.K.A. Attie du Plessis
Is Businessperson 
From South Africa 
Type Business 
Birth 1944
Age: 76 years

Adriaan Sarel du Plessis (9 Maart 1944 – 1 September 2019) was ‘n Suid-Afrikaanse sakeleier en voormalige direkteur van Sanlam. Hy was ook die broer van Barend du Plessis.

Attie is in Boksburg gebore. Sy ouers is Jan-Hendrik en Martie du Plessis. Sy pa het by die spoorweë gewerk en het later ‘n slaghuis gehad. Sy skoolloopbaan het hy aan die Laerskool Baanbreker en Hoërskool Voortrekker voltooi. Hy het verskeie grade en diplomas in die ekonomie aan die universiteite van Stellenbosch, Wits, UNISA en Harvard verwerf.

Hy het verskeie nie-uitvoerende poste beklee by onder andere ABSA, KWV, Punter Southall Group, Gencor, Sentrachem, Unisys, Nissan en Siemens.

Hy word oorleef deur sy vrou Barbara, twee dogters, Barbara en Adrè, sy seun Jan-Hendrik en vyf kleinkinders.

Bron

  • Sakeleier onthou vir sy rol in Vredesakkoord. Rapport, 8 September 2019
You May Also Like

Bianca Ghezzi

Learn about Bianca Ghezzi Wiki, Age, Bio, Height, Boyfriend, Instagram & 10 Facts. Bianca Ghezzi is a famous Instagram model with 978k followers.
Read More